Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:18 Bybel vir Almal (ABA)

Ek wil nie spog nie, ek sal net vertel van die dinge wat ek gedoen het omdat Christus vir my die krag gegee het om dit te doen. Hy het my gebruik sodat die heidene gehoorsaam kan word aan Hom. Ek het gedoen en gesê wat Christus wou hê.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:18 in konteks