Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 15:16 Bybel vir Almal (ABA)

en Hy het my gekies om vir Christus Jesus te werk. Hy het my na die heidene toe gestuur, en my werk is om vir hulle die goeie boodskap van God te bring. Wanneer die heidene in Christus glo, dan word hulle soos ’n offer wat ek vir God gee, en God sal die offer aanvaar. Die Heilige Gees het hulle aan God gewy.

Lees volledige hoofstuk Romeine 15

Kyk Romeine 15:16 in konteks