Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die gelowiges wat alles eet, moenie dink dat die ander gelowiges nie belangrik is nie, die gelowiges wat nie alles eet nie. Die gelowiges wat nie alles eet nie, moenie sê die gelowiges wat alles eet, doen verkeerd nie, want God het die gelowiges wat alles eet, ook aanvaar.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:3 in konteks