Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:15 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer jy iets eet, en ander gelowiges hou nie daarvan dat jy dit eet nie, en dit maak hulle seer, dan lewe jy nie soos iemand wat lief is vir die ander gelowiges nie. Jy moenie iets eet as jy weet dit sal ander gelowiges vir altyd laat sterf nie, want Christus het gesterf sodat daardie gelowiges kan lewe.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:15 in konteks