Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 14:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die gelowiges wat ’n sterk geloof het, moet ophou sê die gelowiges wat ’n swak geloof het, doen verkeerd. En die gelowiges wat ’n swak geloof het, moet ophou sê die gelowiges wat ’n sterk geloof het, doen verkeerd. Ons moet besluit om nie dinge te doen wat ander gelowiges sonde laat doen of wat hulle laat ophou glo nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 14

Kyk Romeine 14:13 in konteks