Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:33 Bybel vir Almal (ABA)

Die wysheid van God, alles wat Hy weet, alles wat aan God behoort, is meer as wat ons kan verstaan. Ons kan nie weet wat God besluit nie, ons kan nie uitvind wat Hy wil doen nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:33 in konteks