Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:28 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het nie die goeie boodskap geglo nie. Daarom is hulle God se vyande en daarom is God goed vir julle wat heidene is. Maar God het die Israeliete gekies en Hy is lief vir hulle, want Hy het ’n verbond gemaak met hulle voorvaders.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:28 in konteks