Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Israeliete het sonde gedoen, en daarom het die ander mense in die wêreld al die goeie dinge gekry wat God wil gee. Die Israeliete het al die goeie dinge verloor, en die heidene het al die goeie dinge gewen. Nou moet julle dit weet: Wanneer God al die Israeliete red wat Hy wil red, dan sal die heidene nog baie meer goeie dinge kry.

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:12 in konteks