Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 1:25 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle glo nie die waarheid van God nie, hulle kies om hulle eie leuens te glo. God het alles gemaak, maar hulle aanbid en dien die dinge wat Hy gemaak het, hulle aanbid nie vir God nie, God vir wie almal altyd moet prys. Amen.

Lees volledige hoofstuk Romeine 1

Kyk Romeine 1:25 in konteks