Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 8:3 Bybel vir Almal (ABA)

En ’n ander engel het gekom en hy het by die altaar in die hemel gaan staan. Hy het ’n goue wierook-pan gehad. Hy het baie wierook gekry. Hy moes die wierook offer saam met die gebede van almal wat aan God behoort. Hy moes dit offer op die goue altaar wat voor die troon van God is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 8

Kyk Openbaring 8:3 in konteks