Hulle het gesê:“Amen! Ons prys ons God!Ons prys Hom, ons Koning!Hy het al die wysheid!Ons sê vir Hom dankie!Ons eer Hom!Hy is baie sterk,Hy kan alles doen!Ons wil Hom altyd prys! Amen!”