Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 7:1 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat hierdie dinge gebeur het, het ek vier engele gesien. Hulle het by die vier hoeke van die aarde gestaan. Die vier engele het die vier winde wat op die aarde waai, vasgehou sodat daar nêrens ’n wind gewaai het nie, nie op die aarde nie, nie op die see nie, en nie teen die bome nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 7

Kyk Openbaring 7:1 in konteks