Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ek weet jy kry swaar en jy is arm, jy het min geld. Maar Ek sê jy is ryk, want jy behoort aan My. Ek weet die Jode praat sleg van jou, maar hulle is nie regtig Jode nie, hulle kom bymekaar in ’n sinagoge, maar dit is die sinagoge van die Satan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:9 in konteks