Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:5 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, jy moet onthou hoe baie jy verander het, en dan moet jy weer lewe soos Ek wil hê jy moet lewe. Jy moet weer die dinge doen wat jy gedoen het toe jy in My begin glo het. As jy dit nie doen nie, dan sal Ek kom en Ek sal jou lamp wegneem van sy plek. Ja, jy moet weer lewe soos Ek wil hê.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:5 in konteks