Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:26-29 Bybel vir Almal (ABA)

26. As jy oorwin en aanhou doen wat Ek wil hê, dan sal Ek vir jou sê jy mag oor die volke regeer.

27. Jy sal kwaai oor hulle regeer, soos ’n koning wat met ’n yster-septer regeer. Jy sal met hulle doen wat jy wil, soos wanneer iemand kleipotte stukkend slaan.

28. My Vader het gesê Ek mag so regeer. Jy mag ook so regeer. Ek sal vir jou die môrester gee, jy sal wees soos Ek.

29. As jy verstaan wat die Heilige Gees vir die gemeentes sê, dan moet jy gehoorsaam wees!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2