Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:24 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle ander wat ook in Tiatira woon, julle glo nie die dinge wat Isebel vir hulle leer nie. Party mense sê die dinge wat sy vir hulle leer, is die groot geheime van die Satan, maar julle wou nie daardie dinge leer ken nie. Vir júlle sê Ek: Ek wil hê julle moet net een ding doen, en dit is:

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:24 in konteks