Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:20 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ek is kwaad vir jou, want jy doen niks teen die vrou Isebel nie. Sy sê sy is ’n profeet, maar sy leer dinge wat nie waar is nie, sy leer dit vir die mense wat My dien. Sy leer vir hulle om onsedelik te lewe en om afgod-offervleis te eet.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:20 in konteks