Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 18:3 Bybel vir Almal (ABA)

Babilon is plat op die grond,want sy was soos ’n prostituut!Die mense van al die volkehet onsedelik met haar gelewe,hulle het aangehou,hulle wou meer en meer kry!Die konings van die aardehet onsedelik gelewe met haaren die handelaars van die aardehet ryk geword,want sy was sterk en het graagduur goed gekoop!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 18

Kyk Openbaring 18:3 in konteks