En hulle het stof op hulle koppe gegooi en gehuil en gekla. Hulle het gesê:“Dit gaan slegmet die Groot Stad!Baie sleg!Sy was ryken sy het almal ryk gemaakwat skepe op die see het.Maar God het haar in een uurleeggemaak!”