Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 18:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die handelaars het ryk geword, want hulle het baie goed aan haar verkoop. Maar hulle sal ver staan en kyk, want hulle sal bang wees dat God hulle ook sal straf. Hulle sal huil en kla.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 18

Kyk Openbaring 18:15 in konteks