Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:9 Bybel vir Almal (ABA)

Die son was baie warm en dit het die mense baie seer gebrand. Maar hulle het vir God gelaster, vir God wat al die strawwe gestuur het. En hulle het nie gelewe soos God wil hê nie en hulle het nie vir God geëer nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:9 in konteks