Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die tweede engel het sy bak op die see gegooi, en die water in die see het bloed geword, dit was soos die bloed van ’n mens wat dood is. En alles wat in die see gelewe het, het doodgegaan.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:3 in konteks