Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:21 Bybel vir Almal (ABA)

Daar het groot stukke hael uit die lug op die mense geval. Elke stuk hael het een talent geweeg. Toe die hael op die mense val, het hulle vir God gelaster, want dit was ’n swaar straf wat God vir hulle gegee het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:21 in konteks