Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die sewende engel het sy bak uitgegooi in die lug. God se straf was in die bak. God wat op die troon sit, het hard gepraat. Hy het uit die tempel in die hemel gesê: “Ek het die mense klaar gestraf!”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:17 in konteks