Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:14 Bybel vir Almal (ABA)

en hulle was die geeste van duiwels. Die drie geeste het tekens gedoen en hulle het na al die konings op die aarde gegaan en gesê die konings moet saamkom om oorlog te maak op die belangrike dag, die dag van God, God wat alles kan doen.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:14 in konteks