Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 16:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die sesde engel het sy bak uitgegooi op die groot Eufraat-rivier. God se straf was in die bak. Al die water van die rivier het opgedroog, en toe was die pad gereed vir die konings wat van die Ooste kom.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 16

Kyk Openbaring 16:12 in konteks