Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:4 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het nie onsedelik gelewe nie, hulle was maagde. Hulle het oral saam met die Lam gegaan. God het hulle vrygekoop. Ja, hulle was die eerste mense wat aan Hom en aan die Lam behoort het, God het hulle losgekoop om aan Hom te behoort.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:4 in konteks