Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die engel het sy sekel oor die aarde geswaai en hy het die druiwetrosse afgesny. Hy het dit in die groot parskuip gegooi. Die parskuip beteken dat God baie kwaad is vir die mense en dat Hy hulle baie swaar sal straf.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:19 in konteks