Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 14:14 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het gekyk en gesien daar was ’n wit wolk, en op die wolk het Iemand gesit wat lyk soos die Seun van die mens! Hy het ’n goue kroon op sy kop gehad en in sy hand was ’n skerp sekel.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 14

Kyk Openbaring 14:14 in konteks