Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 13:8 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense op die aarde sal die dier aanbid, al die mense wie se name nie geskryf is in die boek van die lewe nie. Dit is God wat party mense se name in die boek van die lewe geskryf het. Hy het dit gedoen voordat Hy die wêreld gemaak het. Die boek van die lewe is ook die boek van die Lam, die Lam wat aan die kruis gesterf het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 13

Kyk Openbaring 13:8 in konteks