Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 13:3 Bybel vir Almal (ABA)

En ek het gesien een van die dier se koppe het ’n groot seerplek gehad. Ek het gedink dat die dier sal doodgaan. Maar die groot seerplek het gesond geword. Al die mense in die wêreld was baie verbaas en hulle het die dier gevolg.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 13

Kyk Openbaring 13:3 in konteks