Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 13:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die dier wat uit die aarde gekom het, het vir al die mense gesê hulle moet ’n merk op hulle regter-hand of ’n merk op hulle voorkop laat maak. Almal moes die merk kry, kinders en grootmense, ryk mense en arm mense, slawe en mense wat nie slawe is nie.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 13

Kyk Openbaring 13:16 in konteks