Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 13:12 Bybel vir Almal (ABA)

En die dier uit die aarde het regeer in die plek van die eerste dier, die dier wat uit die see gekom het. Die dier uit die aarde het vir die mense op die aarde gesê hulle moet die eerste dier aanbid, die dier wat ’n groot seerplek gehad het en wat amper gesterf het, maar wat weer gesond geword het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 13

Kyk Openbaring 13:12 in konteks