Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 13:1 Bybel vir Almal (ABA)

En ek het gesien ’n dier kom uit die see. Die dier het tien horings en sewe koppe gehad. Op die horings was tien krone en op sy koppe was daar name geskryf, name wat vir God gelaster het.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 13

Kyk Openbaring 13:1 in konteks