Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:10 Bybel vir Almal (ABA)

En die mense wat op die aarde woon, sal bly wees omdat die twee getuies dood is. Hulle sal juig en hulle sal vir mekaar presente stuur, want die twee getuies was profete en hulle het die mense laat swaarkry.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11

Kyk Openbaring 11:10 in konteks