Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 11:1 Bybel vir Almal (ABA)

’n Engel het vir my ’n meet-stok gegee en hy het vir my gesê: “Jy moet kom en jy moet die tempel van God in die hemel meet, jy moet ook die altaar meet en jy moet die mense tel wat in die tempel vir God aanbid.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 11

Kyk Openbaring 11:1 in konteks