Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:35 Bybel vir Almal (ABA)

Jesus het al die stede en dorpe besoek. Hy het aangehou om vir die mense in hulle sinagoges te leer. Hy het vir hulle vertel van die goeie boodskap dat God Koning is oor almal. Hy het ook al die siek mense gesond gemaak.

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:35 in konteks