Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:28 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Jesus by die huis kom, het die blindes nader gekom na Hom toe. Hy het vir hulle gevra: “Glo julle dat Ek julle gesond kan maak?”Hulle het vir Jesus gesê: “Ja, Here.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:28 in konteks