Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 9:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense het ’n verlamde man wat op ’n slaapmat lê, na Jesus toe gebring. Jesus het gesien hulle glo Hy kan die verlamde man gesond maak. Toe sê Hy vir die verlamde man: “My vriend, moenie moedeloos wees nie, Ek vergewe jou sondes.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 9

Kyk Matteus 9:2 in konteks