Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:34 Bybel vir Almal (ABA)

En julle moenie vandag bekommerd wees oor wat môre sal gebeur nie. Môre sal sy eie probleme hê waaroor julle bekommerd sal wees. So sal elke dag sy eie probleme hê.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:34 in konteks