Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:31 Bybel vir Almal (ABA)

“Daarom moet julle nie bekommerd wees nie. Julle moenie vra: ‘Wat moet ons eet?’ of ‘Wat moet ons drink?’ of ‘Wat moet ons aantrek?’ nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:31 in konteks