Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:26 Bybel vir Almal (ABA)

Kyk na die voëls. Hulle saai nie, hulle sny nie koring af nie, hulle pluk nie vrugte nie en hulle maak nie kos bymekaar in ’n stoorkamer nie. Maar julle Vader in die hemel gee elke dag vir hulle kos. En julle is baie belangriker as die voëls.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:26 in konteks