Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:20 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is beter om vir julle goed bymekaar te maak in die hemel en om daar ryk te wees by God. Daar kan motte dit nie vreet nie en dit kan nie roes nie, en diewe kan nie daar inbreek en dit steel nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:20 in konteks