Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer jy arm mense help, dan moet jy dit nie vir almal in die sinagoges en op die strate vertel nie. Die skynheilige mense doen dit, sodat al die mense moet sê hulle is goed. Ek sê vir julle, en dit is seker: Hulle het al klaar gekry wat hulle wou gehad het. God sal nie daaroor goed wees vir hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:2 in konteks