Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:18 Bybel vir Almal (ABA)

sodat die mense nie kan sien dat jy vas nie. Net jou Vader moet sien dat jy vas. Die mense kan nie jou Vader sien nie. En jou Vader in die hemel wat alles kan sien wat die mense nie kan sien nie, sal goed wees vir jou.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:18 in konteks