Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 6:16 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer julle vas omdat julle God wil eer, dan moet julle nie doen wat die skynheilige mense doen nie. Hulle wys hulle kry swaar, hulle was nie hulle gesigte nie en kam nie hulle hare nie. Hulle doen dit sodat die mense moet sien hulle is besig om te vas. Ek sê vir julle, en dit is seker: Hulle het al klaar gekry wat hulle wou gehad het. God sal nie goed wees vir hulle omdat hulle dit doen nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 6

Kyk Matteus 6:16 in konteks