Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:39 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ek sê vir julle: Moenie keer wanneer iemand slegte dinge doen aan jou nie. As hy jou op jou regter-wang klap, draai dan die ander wang na hom toe, sodat hy jou daar ook kan klap.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:39 in konteks