Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:22 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ek sê vir julle: Elkeen wat vir sy broer kwaad word, moet dit weet: Die hof sal hom straf. En elkeen wat vir sy broer sê: Jy is ’n domkop, die Joodse Raad sal hom straf. En elkeen wat vir iemand sê: Jy is ’n dwaas, hy sal brand in die vuur van die hel.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:22 in konteks