Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:15 Bybel vir Almal (ABA)

So steek ’n mens ook nie ’n lamp op en maak dit dan toe met ’n emmer nie. Nee, ’n mens sit ’n lamp op die lampstaander, en die lig skyn sodat almal in die huis kan sien.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:15 in konteks