Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 3:12 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sal die mense oordeel. Dit sal wees soos wanneer iemand ’n vurk neem en die koring en die kaf op sy dorsvloer van mekaar skei. Hy maak die koring bymekaar en bêre dit in sy stoorkamer, en hy verbrand die kaf. Die oordeel van God sal wees soos ’n vuur wat nie ophou brand nie.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 3

Kyk Matteus 3:12 in konteks